Properties for sale, to rent, on auction by Naudé Kritzinger | Adrienne Hersch Properties

Naudé Kritzinger

Naudé Kritzinger

Agent

How can I help you?

Please enter a valid name.
Please enter a valid email address.
Please enter a valid contact number.
Please enter your message.

Ek is in 2020 besig om my as volle agent by KW Edge te bekwaam terwyl ek ook predikant is by die NG Gemeente Wonderboompoort in Mountain View. Ek glo in totale deursigtigheid en integriteit wat die koop en verkoop van jou huis betref. Ek woon al 20 jaar lank in die omgewing en is daarom goed bekend met die mense en die woonbuurt.  For absolute integrity that puts you first.  Contact me for the selling or buying of your house in Mountain View and Suiderberg or for reliable references elsewhere.